Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondvloer
grondvloer [boodskap #144013] Ma, 27 November 2023 11:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18942
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondvloer
Afbreking: grond•vloer
Samestelling: grond + vloer


Selfstandige naamwoord: grondvloer
Meervoud: grondvloere
Verkleinwoord: grondvloertjie
Meervoud van verkleining: grondvloertjies

Betekenis:
• Die vlak van 'n gebou met verdiepings wat gelyk aan die grond is.
• 'n Vloer wat van grond gemaak is.

Gebruik:
• Die eerste verdieping van 'n gebou is een vlak bokant die grondvloer.
• Die hut het 'n grondvloer wat met mis ingesmeer is.

Sinoniem:
• grondvlak
• grondverdieping
• straatverdieping

Afgelei:
• grondvloerbalk
• grondvloerhoogte

Vertaling:
Engels: ground floor; dirt floor
Nederlands: benedenverdieping; aardevloer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodwerker
Volgende onderwerp: uiteensit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:15:32 MGT 2024