Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodwerker
noodwerker [boodskap #144012] Ma, 27 November 2023 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodwerker
Afbreking: nood•wer•ker
Samestelling: nood + werker


Selfstandige naamwoord: noodwerker
Meervoud: noodwerkers
Verkleinwoord: noodwerkertjie
Meervoud van verkleining: noodwerkertjies

Betekenis:
• Iemand wat mense in nood help.

Gebruik:
• Die noodwerkers op die toneel het bevestig dat die brand is deur 'n kragopwekker veroorsaak is.

Vertaling:
Engels: emergency worker
Nederlands: hulpverlener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doer
Volgende onderwerp: grondvloer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:10:48 MGT 2024