Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » termiethoop
termiethoop [boodskap #144010] So, 26 November 2023 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Termiethoop.
'n Termiethoop.
termiethoop
Afbreking: ter•miet•hoop
Samestelling: termiet + hoop


Selfstandige naamwoord: termiethoop
Meervoud: termiethope

Betekenis:
• 'n Struktuur van modder waarin termiete woon.

Gebruik:
• Die deel van die termiethoop wat bo die grond uitsteek is slegs 'n klein persentasie van die totale grootte van die nes.

Vertaling:
Engels: termite mound
Nederlands: termietenheuvel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: materie
Volgende onderwerp: doer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 09:25:06 MGT 2024