Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » materie
materie [boodskap #144009] So, 26 November 2023 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18942
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
materie
Afbreking: ma•te•rie


Selfstandige naamwoord: materie
Meervoud:

Betekenis:
• Die stof waarvan die wêreld gemaak is. Alles wat 'n mens kan sien en aan kan vat.

Gebruik:
Materie het massa en neem spasie op.
• 'n Vakuum of lugleegte is 'n ruimte wat geen materie bevat nie.

Sinoniem:
• substansie
• stof

Antoniem:
• antimaterie

Afgelei:
• materieel
• materieomsetting

Vertaling:
Engels: matter
Nederlands: materie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akwaties
Volgende onderwerp: termiethoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:16:02 MGT 2024