Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allewêreld
allewêreld [boodskap #143840] Di, 14 November 2023 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19030
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allewêreld
Afbreking: al•le•wê•reld
Samestelling: alle + wêreld


Tussenwerpsel: allewêreld

Betekenis:
• Uitroep van verbasing.

Gebruik:
Allewêreld, maar die kind het groot geword!

Wisselvorm:
• allawêreld

Vertaling:
Engels: good heaven, goodness gracious, gee‐whiz
Nederlands: goede hemel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuit
Volgende onderwerp: vergeetagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:44:05 MGT 2024