Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofstuk
hofstuk [boodskap #143797] So, 12 November 2023 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofstuk
Afbreking: hof•stuk
Samestelling: hof + stuk


Selfstandige naamwoord: hofstuk
Meervoud: hofstukke
Verkleinwoord: hofstukkie
Meervoud van verkleining: hofstukkies

Betekenis:
• 'n Dokument wat by 'n hof ingedien is.

Gebruik:
Hofstukke behoort nie met sulke onsinnig en ontersaaklike inligting belas te word nie.

Vertaling:
Engels: court document
Nederlands: gerechtelijk document

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: munisipaal
Volgende onderwerp: magtiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 19:07:59 MGT 2024