Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » munisipaal
munisipaal [boodskap #143796] So, 12 November 2023 08:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19039
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
munisipaal
Afbreking: mu•ni•si•paal


Byvoeglike naamwoord: munisipaal
Attributief: munisipale

Betekenis:
• Wat 'n munisipaliteit betref.

Gebruik:
• Hoekom moet die inwoners bly betaal terwyl daar geen munisipale dienste gelewer word nie?

Sinoniem:
• voorstedelik

Afkorting:
• mun.

Vertaling:
Engels: municipal
Nederlands: municipaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betwis
Volgende onderwerp: hofstuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:16:07 MGT 2024