Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landwyd
landwyd [boodskap #143676] Wo, 01 November 2023 13:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landwyd
Afbreking: land•wyd
Samestelling: land + wyd


Byvoeglike naamwoord: landwyd
Attributief: landwye

Betekenis:
• Deur die hele land deur.

Gebruik:
• Die betoging het besighede landwyd lamgelê.

Wisselvorm:
• landswyd

Sinoniem:
• nasionaal
• wydverspreid

Vertaling:
Engels: nationwide, countrywide
Nederlands: nationaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitspan
Volgende onderwerp: memoriseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:31:28 MGT 2024