Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » memoriseer
memoriseer [boodskap #143677] Wo, 01 November 2023 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
memoriseer
Afbreking: me•mo•ri•seer


Werkwoord: memoriseer
Verlede tyd: het gememoriseer

Betekenis:
• Om in die geheue in te prent; uit die kop te leer.

Gebruik:
• Probeer eerder om die werk te verstaan as om al die feite te memoriseer.

Sinoniem:
• inprent
• instudeer
• leer
• onthou
• studeer

Afgelei:
• memoriseerwerk

Verwant:
• memorisasie

Vertaling:
Engels: to memorize
Nederlands: memoriseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landwyd
Volgende onderwerp: grafiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 23:59:29 MGT 2024