Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stedeling
stedeling [boodskap #143439] Ma, 09 Oktober 2023 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stedeling
Afbreking: ste•de•ling


Selfstandige naamwoord: stedeling
Meervoud: stedelinge
Verkleinwoord: stedelinkie
Meervoud van verkleining: stedelinkies

Betekenis:
• Iemand wat in 'n stad (of 'n groot dorp) bly.

Gebruik:
• Meer as 70% van Afrika se inwoners is stedelinge.

Sinoniem:
• stadsmens
• stadsbewoner

Antoniem:
• dorpeling
• plaasjapie
• plattelander

Hiponiem:
• hoofstedeling
• randstedeling

Vertaling:
Engels: urbanite, urban dweller, city dweller
Nederlands: stedeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwyl
Volgende onderwerp: flussies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:24:10 MGT 2024