Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Radio
Radio [boodskap #14202] Do, 30 April 1998 00:00 na volgende boodskap
crunch  is tans af-lyn  crunch
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het SAFM opgespoor by www.safm.co.za waar dit moontlik is om via
RealAudio 'lewendig' te luister.

Is daar iemand wat weet of daar 'n Afrikaanse radiostasie op die 'net is?

Dankie,

Anton
Re: Radio [boodskap #14203 is 'n antwoord op boodskap #14202] Do, 30 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
stefan[2]  is tans af-lyn  stefan[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 30 Apr 1998 16:08:05 +1200, "crunch" wrote:

> Ek het SAFM opgespoor by www.safm.co.za waar dit moontlik is om via
> RealAudio 'lewendig' te luister.
>
> Is daar iemand wat weet of daar 'n Afrikaanse radiostasie op die 'net is?

If there is one, please send the information to me as well. Sorry for
the Engels post...
--
/stefan
Re: Radio [boodskap #14224 is 'n antwoord op boodskap #14202] Vr, 01 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris Theron  is tans af-lyn  Chris Theron
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 30 Apr 1998 05:22:14 GMT, stefan wrote:

> On Thu, 30 Apr 1998 16:08:05 +1200, "crunch" wrote:
>
>> Ek het SAFM opgespoor by www.safm.co.za waar dit moontlik is om via
>> RealAudio 'lewendig' te luister.
>>
>> Is daar iemand wat weet of daar 'n Afrikaanse radiostasie op die 'net is?
>
> If there is one, please send the information to me as well. Sorry for
> the Engels post...
> --
> /stefan
Try the following:
http://www.sabc.co.za/monitor
and follow links from there
(Btw: this page gives you the three best contributions on the
Afrikaans program "Monitor" (a news actuality program )
broadcast during the previous week.

Chris Theron
Durbanville
South Africa
Re: Radio [boodskap #14227 is 'n antwoord op boodskap #14202] Vr, 01 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
stefan[2]  is tans af-lyn  stefan[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 01 May 98 09:37:16 +0200, "Chris Theron"
wrote:

> Try the following:
> http://www.sabc.co.za/monitor
> and follow links from there
> (Btw: this page gives you the three best contributions on the
> Afrikaans program "Monitor" (a news actuality program )
> broadcast during the previous week.

Dankie.
--
/stefan
Re: Radio [boodskap #14244 is 'n antwoord op boodskap #14202] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
crunch  is tans af-lyn  crunch
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het opgemerk dat die Afrikaanse diens hier op hul bladsy die woord
'snuffelaar' vir 'browser' gebruik het.

Chris Theron wrote in message ...
> On Thu, 30 Apr 1998 05:22:14 GMT, stefan wrote:
>
>> /stefan
> Try the following:
> http://www.sabc.co.za/monitor
> and follow links from there
> (Btw: this page gives you the three best contributions on the
> Afrikaans program "Monitor" (a news actuality program )
> broadcast during the previous week.
>
> Chris Theron
> Durbanville
> South Africa
>
Re: Radio [boodskap #14246 is 'n antwoord op boodskap #14202] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Sover ek weet, is SABC se Afrikaanse
sender, Radiosondergrense, wel op die
net. Adres: www.rsg.co.za (dit mag
ook
wees: www.rsg.com).

Geselsradio Punt (wat nou nog net 6
maande in werking is) se adres is:
www.punt.co.za.

crunch wrote in
article
...
> Ek het SAFM opgespoor by
www.safm.co.za waar dit moontlik is om
via
> RealAudio 'lewendig' te luister.
>
> Is daar iemand wat weet of daar 'n Afrikaanse radiostasie op die 'net is?
>
> Dankie,
>
> Anton
>
Re: Radio [boodskap #14247 is 'n antwoord op boodskap #14202] Sa, 02 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 2 May 1998 12:57:39 GMT, "J H Rykheer" wrote:

> Sover ek weet, is SABC se Afrikaanse
> sender, Radiosondergrense, wel op die
> net. Adres: www.rsg.co.za (dit mag
> ook
> wees: www.rsg.com).

Is nie een van die twee nie - kan iemand help !?!?

>
> Geselsradio Punt (wat nou nog net 6
> maande in werking is) se adres is:
> www.punt.co.za.
>
Punt saai nie oor die net uit nie .....
Vorige onderwerp: alt. - nuusgroepe
Volgende onderwerp: SPAM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:12:16 MGT 2024