Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » tentoonstel (ten toon stel)
tentoonstel [boodskap #140627] So, 27 November 2022 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
As jy hier uitgekom het is jy uitgevang! Daar is nie 'n woord soos tentoonstel of tentoongestel nie. Die korrekte gebruik is "ten toon stel", en die verlede tyd, "het ten toon gestel".

In hierdie woordgroep is "ten" is 'n voorsetsel ('n ou Nederlandse oorblyfsel), "toon" is 'n selfstandige naamwoord en "stel" is 'n werkwoord.
Vorige onderwerp: oorsprong van het woord baie
Volgende onderwerp: Beter Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 07:59:58 MGT 2024