Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksplorasie
eksplorasie [boodskap #140235] Do, 15 September 2022 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksplorasie
Afbreking: eks•plo•ra•sie


Selfstandige naamwoord: eksplorasie
Meervoud: eksplorasies

Betekenis:
• Ondersoeking, o.a. vir die opsporing van delfstowwe of die verkenning van 'n onbekende gebied.

Gebruik:
• Die drukgroep versoek dat seismiese eksplorasie aan die ooskus van Suid-Afrika gestaak moet word.

Sinoniem:
• bespieding
• navorsing
• ondersoeking
• opsporing
• verkenning

Afgelei:
• eksplorasiewerk

Verwant:
• eksploratief
• eksploreer

Vertaling:
Engels: exploration
Nederlands: exploratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grief
Volgende onderwerp: Afrikaanse Woorde: Z
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 13:07:59 MGT 2024