Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kursief
kursief [boodskap #139620] Vr, 01 Julie 2022 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Normale en kursiewe teks.
Normale en kursiewe teks.
kursief
Afbreking: kur•sief


Byvoeglike naamwoord: kursief
Attributief: kursiewe

Betekenis:
• Met 'n skuinsgedrukte lettertipe wat op lopende skrif gebaseer is.

Gebruik:
• Die teks is in kursief gedruk.

Sinoniem:
• skuinsdruk

Afkorting:
• kurs.

Afgelei:
• kursiveer

Vertaling:
Engels: in italics, italicized
Nederlands: cursief


Selfstandige naamwoord: kursief
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kursiewe lettertipe.

Gebruik:
• Die woord staan in kursief.

Vertaling:
Engels: italic
Nederlands: cursief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gooikierie
Volgende onderwerp: ta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:39:56 MGT 2024