Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gooikierie
gooikierie [boodskap #139619] Do, 30 Junie 2022 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gooikierie
Afbreking: gooi•kie•rie
Samestelling: gooi + kierie


Selfstandige naamwoord: gooikierie
Meervoud: gooikieries
Verkleinwoord: gooikierietjie
Meervoud van verkleining: gooikierietjies

Betekenis:
• 'n Kierie wat vaartbelyn deur die lug kan trek.

Gebruik:
• 'n Vernuftige jagter kan maklik 'n haas, dassie, tarentaal of patrys met 'n gooikierie vir die pot plattrek.

Vertaling:
Engels: throw stick
Nederlands: werpstok

Nota:
• 'n Boemerang is 'n soort krom gooikierie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verduistering
Volgende onderwerp: kursief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:06:07 MGT 2024