Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driemanskap
driemanskap [boodskap #138994] So, 27 Februarie 2022 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
driemanskap
Afbreking: drie•man•skap
Samestelling: drie + man + -skap


Selfstandige naamwoord: driemanskap
Meervoud: driemanskappe

Betekenis:
• Groep van drie gelykwaardige manne met 'n gemeenskaplike doel.

Gebruik:
• 'n Driemanskap is in 1880 aangestel om die Transvaal te bestuur totdat die Zuid-Afrikaansche Republiek herstel is.

Sinoniem:
• drietal
• triargie
• triumviraat

Vertaling:
Engels: trio
Nederlands: driemanschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Dubai
Volgende onderwerp: laatnag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:59:22 MGT 2024