Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Middelduits
Middelduits [boodskap #138600] Di, 21 Desember 2021 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19022
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Middelduits
Afbreking: Mid•del•duits
Samestelling: Middel + Duits
Uitspraak: ˈmədəɫˌdœʏ̯ts


Byvoeglike naamwoord: Middelduits
Attributief: Middelduitse

Betekenis:
• Wat die Middelduitse dialekte betref.

Gebruik:
• Die Middelduitse dialekte word in twee subgroepe verdeel: Wes-Middelduits en Oos-Middelduits.

Vertaling:
Duits: mitteldeutsch
Engels: Central German
Nederlands: Middelduits


Selfstandige naamwoord: Middelduits
Meervoud:

Betekenis:
• Groep Hoogduitse dialekte wat in Duitsland (van Rynland tot by Thüringen) gepraat word.

Gebruik:
• Hoogduits kan onderverdeel word in Opperduits en Middelduits.

Afgelei:
• Middelhoogduits

Vertaling:
Duits: Mitteldeutsch
Engels: Central German
Nederlands: Middelduits

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inisiasie
Volgende onderwerp: pieker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 09:22:01 MGT 2024