Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inisiasie
inisiasie [boodskap #138599] Ma, 20 Desember 2021 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inisiasie
Afbreking: i•ni•si•a•sie


Selfstandige naamwoord: inisiasie
Meervoud: inisiasies

Betekenis:
• Inwyding in 'n groep.
• Die handeling van inisieer/begin.

Gebruik:
• Gedurende die inisiasie word die tienerseuns en -meisies op die pad na volwassenheid gelei.
• Ná inisiasie kan die kettingreaksie nie maklik gestop word nie.

Sinoniem:
• inwyding
• ontgroening

Afgelei:
• inisiasiefees
• inisiasieplegtigheid
• inisiasierite
• inisiasieseremonie
• inisiasieskool

Vertaling:
Engels: initiation
Nederlands: initiatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oukersdag
Volgende onderwerp: Middelduits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:27:29 MGT 2024