Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat maak Mandela daar
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13849] Do, 16 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Thomas Jacobs wrote:
>
> In lou writes:
>
>> Kobus Brits wrote:
>>>
>>> Wat is die doel van Mandela se uitsonderlike besoek op die plek waar die
>>> vermeende oortreders op die boer se eiendom doodgeskiet is.Was die SARFU se
>>> politieke speelbal dan nie genoeg nie Mandela,of was die exposure te min.
>>>
>>> kobus
>
>> Dit is miskien die grootste aanklag teen sa politisie vandag - die
>> tragiese en onnodige dood van 'n kind word nou tot 'n politieke speelbal
>> verlaag deur links (Winnie), middel (Nelson) en regs (Konstant). Maak
>> mens siek!
>
>> Laat ons nou sien of hulle so vinning sal wees om die plek te besoek
>
> Hou op ... praat. Die doodskiet van 'n onskuldige kind en 'n motor
> ongeluk verskil hemel breed poepol. Die boertjie wat hom daarin
> verlustig om kindertjies te vermoor moet goed gedonner word. Ons
> grootste prys aan Madiba om die plek van die vuilgat te besoek en
> weereens aan almal te bewys wie eintlik nie-barbaars is. Die boertjie
> (barbaar) moet aan sy ballas beet gekry word en stadig getorture word,
> bliksem.
>
>> waar die 21 kinders vroeer die week in 'n ongeluk gesterf het.
> --
> Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
> Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj

Thomas

Jy bewys nou net weer my punt. Die hoofdoel van die besoeke was dus om
politieke voordeel uit die kind se dood te trek.

Miskien is jy te stupid om dit te besef maar die dood van 'n kind of
iemand na aan jou bly dieselfde of dit nou in 'n motor ongeluk of as
gevolg van 'n vuurwapen was. Die feit bly dit was onnodig. Die man wat
die vragmotor bestuur het kan maar oor dieselfde kam geskeer word as die
een wat die vuurwapen afgevuur het.

Cheers
Lou
Re: Wat maak Mandela daar [boodskap #13850 is 'n antwoord op boodskap #13849] Do, 16 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Brits wrote:
>
> Wat is die doel van Mandela se uitsonderlike besoek op die plek waar die
> vermeende oortreders op die boer se eiendom doodgeskiet is.Was die SARFU se
> politieke speelbal dan nie genoeg nie Mandela,of was die exposure te min.
>
> kobus

Dit is miskien die grootste aanklag teen sa politisie vandag - die
tragiese en onnodige dood van 'n kind word nou tot 'n politieke speelbal
verlaag deur links (Winnie), middel (Nelson) en regs (Konstant). Maak
mens siek!

Laat ons nou sien of hulle so vinning sal wees om die plek te besoek
waar die 21 kinders vroeer die week in 'n ongeluk gesterf het.
Re: Wat maak mandela daar [boodskap #13866 is 'n antwoord op boodskap #13849] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem saam met jou
Vorige onderwerp: Re: Mooi so PW
Volgende onderwerp: hoekom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:23:20 MGT 2024