Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gediggie deur 'n sekere mannetjie
Gediggie deur 'n sekere mannetjie [boodskap #13838] Wo, 15 April 1998 00:00
Foopie  is tans af-lyn  Foopie
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar
eet 'n blaar
dis blerrie waar
raar maar waar
die hond is nou naar
hy raak ook maer
want hy's gereëld naar
dis blerrie waar
raar maar waar

Ek neem nie krediet hiervoor nie, ek het dit net gemodifiseer, net omdat ek
nie kan onthou hoe dit gaan. Goed? Goed!

- Foopie
Vorige onderwerp: STILTE ?!?
Volgende onderwerp: Ek soek hetero boere meisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:41:35 MGT 2024