Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » STILTE ?!?
STILTE ?!? [boodskap #13828] Di, 14 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Waarom so stil daar in Afrika?
Julle gee Gloudina niks om oor te kala nie - netnou verroes sy ....

--
Net Nico ...
Re: STILTE ?!? [boodskap #13829 is 'n antwoord op boodskap #13828] Di, 14 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Skuus, gebruik sonder om te dink - dis 'n woord uit een of ander swart taal
wat uit weermag dae kom en beteken "kerm, kla, skree, neuk, moan".
--
Net Nico ...

Johanna Rykheer wrote in article
| > Waarom so stil daar in Afrika?
| > Julle gee Gloudina niks om oor te
| kala nie - netnou
| verroes sy ....
| > Net Nico ...
|
| Interessante werkwoord "kala" - hoe
| doen mens dit?
|
Re: STILTE ?!? [boodskap #13830 is 'n antwoord op boodskap #13828] Di, 14 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G. Fourie  is tans af-lyn  G. Fourie
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wie is Gloudina?

Nico wrote in message ...
> Waarom so stil daar in Afrika?
> Julle gee Gloudina niks om oor te kala nie - netnou verroes sy ....
>
> --
> Net Nico ...
>
Re: STILTE ?!? [boodskap #13831 is 'n antwoord op boodskap #13828] Di, 14 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johanna Rykheer" writes: >
>
>> Waarom so stil daar in Afrika?
>> Julle gee Gloudina niks om oor te
> kala nie - netnou
>
> ~~~~
> verroes sy ....
>>
>> --
>> Net Nico ...
>
> Interessante werkwoord "kala" - hoe
> doen mens dit?

Gloudina sal NOOIT verroes
nie. (Sy is gemaak uit edele
metaal.) Maar sy is voltyds
besig om te gil as sy nog 'n
krokus sien. Gister 'n hele
plaat daar naby die Parlements-
geboue gesien.
Re: STILTE ?!? [boodskap #13834 is 'n antwoord op boodskap #13828] Wo, 15 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Letitia de Lima  is tans af-lyn  Letitia de Lima
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Letitia van del...@bigpond.com
skryf :

Hallo daar.

Ek dag ek sien nooit weer Afrikaans op my rekenaar nie.
Lekker om met julle te gesels. Dit reen nou al 3 dae lank in Queensland,
Australie. Maar steeds lekker hier. Ek gaan nou Commonwealth Law swot -
hou jou brein wakker en aan die gang. Wie het 'n koeksister resep?
Vorige onderwerp: Re: in 'n ligter luim
Volgende onderwerp: Gediggie deur 'n sekere mannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 06:12:49 MGT 2024