Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meeloper
meeloper [boodskap #138273] Vr, 22 Oktober 2021 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meeloper
Afbreking: mee•lo•per
Samestelling: meeloop (ww.) + -er


Selfstandige naamwoord: meeloper
Meervoud: meelopers
Verkleinwoord: meelopertjie
Meervoud van verkleining: meelopertjies

Betekenis:
• Iemand wat ander navolg, meestal in 'n passiewe sin sonder om leiding te neem. 'n Volgeling en nie die meesterbrein nie.

Gebruik:
• Die polisie het die dief en sy meeloper op heterdaad betrap.

Sinoniem:
• aanhanger
• bewonderaar
• dissipel
• saamprater
• trawant
• volgeling
• voorstander

Antoniem:
• enkelloper
• voorloper

Vertaling:
Engels: follower, fellow traveller
Nederlands: meeloper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spon
Volgende onderwerp: leerplan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:36:44 MGT 2024