Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onrealisties
onrealisties [boodskap #138202] Di, 12 Oktober 2021 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onrealisties
Afbreking: on•re•a•lis•ties
Samestelling: on- + realisties


Byvoeglike naamwoord: onrealisties
Vergrotende trap: onrealistieser
Oortreffende trap: onrealistiesste
Attributief: onrealistiese

Betekenis:
• Wat nie realisties is nie (onmoontlik om uit te voer, of nie in die werklikheid gesetel nie).

Gebruik:
• Die regering se doelwitte is totaal onrealisties.

Sinoniem:
• buitensporig
• idealisties
• onhaalbaar
• onprakties
• onwerklik

Antoniem:
• realisties

Vertaling:
Engels: unrealistic
Nederlands: onrealistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versot
Volgende onderwerp: sertifikaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:17:32 MGT 2024