Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versot
versot [boodskap #138201] Di, 12 Oktober 2021 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versot
Afbreking: ver•sot
Samestelling: ver- + sot


Byvoeglike naamwoord: versot
Attributief: versot

Betekenis:
• Wat baie van iets of iemand hou. Oordrewe geheg aan, of ingenome met iets.

Gebruik:
• Sy is versot op sjokolade.

Sinoniem:
• dol
• gek
• vryerig

Afgelei:
• versotheid

Vertaling:
Engels: keen on, fond of, hooked, infatuated, besotted
Nederlands: verzot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raar
Volgende onderwerp: onrealisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:55:36 MGT 2024