Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » morsjors
morsjors [boodskap #137546] Wo, 11 Augustus 2021 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
morsjors
Afbreking: mors•jors
Samestelling: mors + jors


Selfstandige naamwoord: morsjors
Meervoud: morsjorse
Verkleinwoord: morsjorsie
Meervoud van verkleining: morsjorsies

Betekenis:
• Iemand wat baie mors en nie agter hom/haar skoonmaak nie.

Gebruik:
Morsjors, tel op jou papiere en gaan soek jou maniere!

Sinoniem:
• rommelstrooier
• smeerlap
• vark

Vertaling:
Engels: litterbug, litterlout
Nederlands: viezerik, smeerkees, knoeipot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: morslap
Volgende onderwerp: saaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:34:11 MGT 2024