Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » morslap
morslap [boodskap #137545] Wo, 11 Augustus 2021 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
morslap
Afbreking: mors•lap
Samestelling: mors + lap


Selfstandige naamwoord: morslap
Meervoud: morslappe
Verkleinwoord: morslappie
Meervoud van verkleining: morslappies

Betekenis:
• 'n Lap waarop gemors word, of waarmee 'n gemors skoongemaak word.

Gebruik:
• As jou kleuter begin verf, moet jy maar 'n morslap byderhand hou.

Sinoniem:
• morsdoek

Verwant:
• bef
• borslap
• morsjors

Vertaling:
Engels: spill cloth
Nederlands: morsdoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: messelkalk
Volgende onderwerp: morsjors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 22:04:21 MGT 2024