Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » messelkalk
messelkalk [boodskap #137544] Wo, 11 Augustus 2021 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
messelkalk
Afbreking: mes•sel•kalk
Samestelling: messel + kalk


Selfstandige naamwoord: messelkalk
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Mengsel van gebluste kalk waarmee gemessel word.

Gebruik:
• Die messelaar messel die plafon met messelkalk.

Sinoniem:
• pleisterkalk

Hiperoniem:
• dagha
• mortel

Vertaling:
Engels: masonry lime
Nederlands: metselkalk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snedig
Volgende onderwerp: morslap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:43:07 MGT 2024