Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ghoen
ghoen [boodskap #137459] Ma, 02 Augustus 2021 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ghoen.
'n Ghoen.
ghoen
Afbreking: ghoen


Selfstandige naamwoord: ghoen
Meervoud: ghoene, ghoens
Verkleinwoord: ghoentjie
Meervoud van verkleining: ghoentjies

Betekenis:
• 'n Skietalbaster of gooiklip in kinderspeletjies.
• (figuurlik) 'n Staatmaker of steunpilaar.

Gebruik:
• As jy iemand anders se albaster met jou ghoen tref, dan wen jy dit.
• Hy was 'n ghoen op die veld, maar dit het hom nie grootkop gemaak nie.

Vertaling:
Engels: shootingmarble, hopscotch stone; reliable person
Nederlands: knikker; steunpilaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eiendomsagent
Volgende onderwerp: goudsmid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 19:47:18 MGT 2024