Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiendomsagent
eiendomsagent [boodskap #137458] Ma, 02 Augustus 2021 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiendomsagent
Afbreking: ei•en•doms•a•gent
Samestelling: eiendom + -s- + agent


Selfstandige naamwoord: eiendomsagent
Meervoud: eiendomsagente
Verkleinwoord: eiendomsagentjie
Meervoud van verkleining: eiendomsagentjies

Betekenis:
• 'n Agent wat eiendomme verkoop.

Gebruik:
• Mense wat vir verhuis gebruik dikwels 'n eiendomsagent om hulle by te staan.

Afgelei:
• eiendomsagentskap

Vertaling:
Engels: real estate broker, real estate agent, realtor
Nederlands: makelaar in onroerend goed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botanikus
Volgende onderwerp: ghoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 05:45:05 MGT 2024