Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reënboognasie
reënboognasie [boodskap #137231] Wo, 14 Julie 2021 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reënboognasie
Afbreking: reën•boog•na•sie
Samestelling: reënboog + nasie


Selfstandige naamwoord: reënboognasie
Meervoud: reënboognasie
Verkleinwoord: reënboognasie
Meervoud van verkleining: reënboognasie

Betekenis:
• 'n Utopiese nasie wat uit verskeie etniese volke en groeperinge saamgestel is.

Gebruik:
• Suid-Afrika word sedert 1994 as 'n reënboognasie beskryf, maar 'n mens wonder soms of 'n land met 11 ampstale ooit een land moes gewees het.

Vertaling:
Engels: rainbow nation
Nederlands: regenboognatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twak
Volgende onderwerp: spinasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 00:34:41 MGT 2024