Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spinasie
spinasie [boodskap #137232] Wo, 14 Julie 2021 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spinasie
Spinasie
spinasie
Afbreking: spi•na•sie


Selfstandige naamwoord: spinasie
Meervoud: spinasies
Verkleinwoord: spinasietjie
Meervoud van verkleining: spinasietjies

Betekenis:
• Blaargroente van die spinasieplant.
• Die vinniggroeiende, eenjarige plant Spinacia oleracea.

Gebruik:
Spinasie is gesond, al val dit nou nie in almal se smaak nie.
• Pa plant spinasie in die groentetuin.

Afgelei:
• spinasiebeet
• spinasieblaar
• spinasiepastei
• spinasiesaad

Vertaling:
Engels: spinach
Nederlands: spinazie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reënboognasie
Volgende onderwerp: grootpad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:37:32 MGT 2024