Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landelik
landelik [boodskap #137173] Do, 08 Julie 2021 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
landelik
Afbreking: lan•de•lik


Byvoeglike naamwoord: landelik
Attributief: landelike

Betekenis:
• Soos op die platteland ('n plaas of 'n klein dorpie).

Gebruik:
• Die gebied is hoofsaaklik landelik met genoeg water en grond vir boerdery.

Sinoniem:
• arkadies
• herderlik
• idillies
• pastoraal
• plattelands
• rustig

Antoniem:
• stedelik

Afgelei:
• landelikes
• landelikheid

Vertaling:
Engels: rural, country, rustic
Nederlands: landelik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: majesteit
Volgende onderwerp: groothandel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:44:04 MGT 2024