Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » majesteit
majesteit [boodskap #137172] Do, 08 Julie 2021 10:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
majesteit
Afbreking: ma•jes•teit


Selfstandige naamwoord: majesteit
Meervoud: majesteite

Betekenis:
• Titel van 'n koning(-in) of 'n keiser(-in).
• Aansien en waardigheid.

Gebruik:
• As Sy Majesteit die koning binnekom, moet almal opstaan.
• Sy dade is vol majesteit en luister, sy trou staan vir altyd vas. [Psalm 145:5]

Sinoniem:
• edelheid
• goddelikheid
• grootsheid
• heerlikheid
• hoogheid
• verhewenheid
• waardigheid

Afgelei:
• majesteitlik
• majesteitskennis

Vertaling:
Engels: majesty, royalty; splendour
Nederlands: majesteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magtig
Volgende onderwerp: landelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:49:58 MGT 2024