Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steggie
steggie [boodskap #137132] Sa, 03 Julie 2021 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
steggie
Afbreking: steg•gie


Selfstandige naamwoord: steggie
Meervoud: stegge, steggies

Betekenis:
• 'n Stukkie van 'n plant wat afgeknip is om 'n nuwe plant te vorm.

Gebruik:
• Sal u omgee as ek vir my 'n steggie van die pragtige plant afbreek?

Wisselvorm:
• stiggie

Sinoniem:
• afknipsel
• knipsel
• snysel
• takkie

Afgelei:
• roossteggie
• wingerdsteggie
• wortelsteggie

Vertaling:
Engels: cutting, slip
Nederlands: steggie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stimulus
Volgende onderwerp: linne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 01:20:40 MGT 2024