Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linne
linne [boodskap #137133] So, 04 Julie 2021 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Linne in 'n linnekas.
Linne in 'n linnekas.
linne
Afbreking: lin•ne


Selfstandige naamwoord: linne
Meervoud: linnegoed

Betekenis:
• Materiaal van vlas of hennep, of items soos beddegoed en klere wat daarvan gemaak is.

Gebruik:
• Sy maak vir haarself dekens, haar tabberd is van fyn linne en purper. [Spreuke 31:22]

Sinoniem:
• vlasweefsel

Afgelei:
• bedlinne
• linneband
• linnebroek
• linnedraad
• linnehandel
• linnekamer
• linnekas
• linnerok
• linnestof
• linnewewery
• linnewinkel
• linnewol
• saklinne
• tafellinne

Vertaling:
Engels: linen, cloth
Nederlands: linnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steggie
Volgende onderwerp: linnekas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:18:10 MGT 2024