Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » botteleer
botteleer [boodskap #136902] Ma, 14 Junie 2021 13:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Water word gebotteleer.
Water word gebotteleer.
botteleer
Afbreking: bot•te•leer
Samestelling: bottel + -eer


Werkwoord: botteleer
Verlede tyd: het gebotteleer

Betekenis:
• (deftig) In 'n bottel plaas.

Gebruik:
• 'n Fabriek wat 'n vloeistof botteleer word 'n bottelary genoem.

Sinoniem:
• bottel (ww.)

Afgelei:
• bottelary
• bottelering
• bottelier

Vertaling:
Engels: to bottel
Nederlands: bottelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdamping
Volgende onderwerp: uitmergel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 08:51:17 MGT 2024