Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdamping
verdamping [boodskap #136901] Ma, 14 Junie 2021 13:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdamping
Afbreking: ver•dam•ping
Samestelling: verdamp + -ing


Selfstandige naamwoord: verdamping
Meervoud:

Betekenis:
• Die proses waardeur 'n stof (vanaf 'n vloeibare of vaste fase) na 'n damp (gasfase) oorgaan.

Gebruik:
• Die voortdurende verdamping en kondensasie van water op aarde staan as die waterkringloop bekend.

Antoniem:
• kondensasie

Afgelei:
• verdampingsleer
• verdampingsmeter
• verdampingsoppervlak
• verdampingspunt
• verdampingstoestel
• verdampingsvermoë
• verdampingswarmte

Vertaling:
Engels: evaporation
Nederlands: verdamping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verloofring
Volgende onderwerp: botteleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 00:08:19 MGT 2024