Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buikspreker
buikspreker [boodskap #136870] Vr, 11 Junie 2021 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Buikspreker.
'n Buikspreker.
buikspreker
Afbreking: buik•spre•ker
Samestelling: buik + spreker


Selfstandige naamwoord: buikspreker
Meervoud: buiksprekers
Verkleinwoord: buiksprekertjie
Meervoud van verkleining: buiksprekertjies

Betekenis:
• Persoon wat buikspraak beoefen (uit die maag praat sonder om die lippe te beweeg).

Gebruik:
• Die buikspreker voer 'n dialoog met sy handpop.

Afgelei:
• buiksprekerkuns

Verwant:
• buikspraak
• buikspreek
• buiksprekery

Vertaling:
Engels: ventriloguist
Nederlands: buikspreker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pootuit
Volgende onderwerp: vrugdraend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 08:56:44 MGT 2024