Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugdraend
vrugdraend [boodskap #136871] Vr, 11 Junie 2021 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrugdraend
Afbreking: vrug•dra•end
Samestelling: vrug + draend


Byvoeglike naamwoord: vrugdraend
Attributief: vrugdraende

Betekenis:
• Wat vrugte dra.
• (figuurlik) Wat produktief of vrugbaar is.

Gebruik:
• Moenie die vrugdraende bome uitkap nie.
• Negatiewe praatjies is nie vrugdraend nie.

Sinoniem:
• produktief
• vrugbaar
• vrugbrengend

Antoniem:
• vrugteloos

Vertaling:
Engels: fruit‐bearing; fruitful, effective, productive
Nederlands: vruchtdragend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buikspreker
Volgende onderwerp: passasiersboot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:04:13 MGT 2024