Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertrekpunt
vertrekpunt [boodskap #136504] So, 09 Mei 2021 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertrekpunt
Afbreking: ver•trek•punt
Samestelling: vertrek + punt


Selfstandige naamwoord: vertrekpunt
Meervoud: vertrekpunte
Verkleinwoord: vertrekpuntjie
Meervoud van verkleining: vertrekpuntjies

Betekenis:
• Die plek vanwaar daar vertrek word.
• (figuurlik) 'n Uitgangspunt.

Gebruik:
• Ons ontmoet mekaar môre oggend halfses by die vertrekpunt.
• Ons is almal op soek na die waarheid en die Bybel is altyd 'n goeie vertrekpunt daarvoor.

Sinoniem:
• aanname
• aanvang
• beginpunt
• hipotese
• uitgangspunt

Vertaling:
Engels: starting point; point of departure
Nederlands: vertrekpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boontoe
Volgende onderwerp: stormagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 19:35:08 MGT 2024