Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boontoe
boontoe [boodskap #136503] So, 09 Mei 2021 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19064
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boontoe
Afbreking: boon•toe


Bywoord: boontoe

Betekenis:
• In 'n opwaartse rigting.

Gebruik:
• Die Johannesburgse Aandelebeurs het markte wêreldwyd boontoe gevolg.

Wisselvorm:
• boontoeër

Sinoniem:
• hemelwaarts
• omhoog
• opper
• opwaarts

Antoniem:
• ondertoe

Vertaling:
Engels: upwards, higher up
Nederlands: omhoog

Nota:
• Boontoe is 'n bywoord van plek (in die hoogte).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ergerlik
Volgende onderwerp: vertrekpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:13:53 MGT 2024