Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ergerlik
ergerlik [boodskap #136502] So, 09 Mei 2021 15:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ergerlik
Afbreking: er•ger•lik


Byvoeglike naamwoord: ergerlik
Vergrotende trap: ergerliker
Oortreffende trap: ergerlikste
Attributief: ergerlike
Partitief: ergerliks

Betekenis:
• Met ergernis; wat aanstoot gee of 'n mens kwaad maak.

Gebruik:
• Toe die polisie die man uitvra, pof hy sy vere ergerlik op.

Sinoniem:
• aanstootlik
• afkeurenswaardig
• bakleierig
• frustrerend
• gegriefd
• gemeen
• grimmig
• hinderlik
• kwaad
• lastig
• ontstellend
• ontstig
• verontwaardig
• verpestend

Afgelei:
• ergerlikheid

Vertaling:
Engels: annoying, disturbing, offensive
Nederlands: ergerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedaan
Volgende onderwerp: boontoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:50:01 MGT 2024