Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansoek
aansoek [boodskap #135929] Vr, 12 Maart 2021 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansoek
Afbreking: aan•soek


Selfstandige naamwoord: aansoek
Meervoud: aansoeke
Verkleinwoord: aansoekie
Meervoud van verkleining: aansoekies

Betekenis:
• 'n Versoek rig om vir iets in aanmerking te kom.

Gebruik:
• Die student doen aansoek vir 'n beurs om verder te kan studeer.

Sinoniem:
• applikasie
• betoog
• petisie
• pleidooi
• proposisie
• versoekskrif
• voorlegging

Hiponiem:
• borgaansoek
• huweliksaansoek

Afgelei:
• aansoekbrief
• aansoekdoener
• aansoeker
• aansoekvorm

Vertaling:
Engels: application, request
Nederlands: verzoek, sollicitatie, aanvraag


Werkwoord: soek aan, aansoek
Verlede tyd: het aangesoek

Betekenis:
• Om 'n versoek te rig.

Gebruik:
• Sy het hulp aangesoek?

Vertaling:
Engels: to request
Nederlands: solliciteren, een aanvraag indienen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwantiteit
Volgende onderwerp: blaarslaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:43:14 MGT 2024