Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jy is die Adder aan my boesem.
Jy is die Adder aan my boesem. [boodskap #13588 is 'n antwoord op boodskap #13591] Sa, 28 Maart 1998 00:00
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wie in glashuise woon, moet nie klippe gooi nie.
Die pot verwyt die ketel.
Jy sal jou broek vinniger op 'n stok dra as wat jy dink.
Moet nie 'n gegewe perd in die bek kyk nie.
Pluk 'n lat vir jou eie gat.
As die kat dik is , is die muis bitter.
Kak en betaal is die wet van transvaal.
Waar die hart van vol is loop die hart van oor.
Elke skewe pot het 'n deksel
Van bakboord na stuurboord
tong in die kuus(of wat ook al)
Al haar (gloudina) varkies is nie op hok.
Hy het 'n klap van die windmeul weg.
Jy kan nie God en Mammon dien nie.
Jy moet jou gordel in trek
Kla met 'n witbrood onder die arm.
Pyn in die gat. (gloudina)
Jy is my ligstaaltjie. (nie Gloudina nie)
Pis en parafien..(die belasting wat die midde ooste betaal is pis en
parafien)
Van die os op die jas.
Dit reën katte en honne.
Ek ken 'n muishond aan sy reuk. (P.W.Botha...rubikon speech of daar rond)
Gebore met 'n goue lepel in die mond.
Gebore en getoë
Soos water van 'n eend se rug
Al dra 'n aap 'n goue ring bly hy steeds 'n lelike ding.
Jy kan 'n perd tot by die water bring maan jy kan hom nie maak drink nie.
Die appel val nie ver van die boom
Wis die probleem uit met wortel en tak.
Die Wortel van ale kwaad.
Buig die boompie terwyl hy jonk is.
Slim vang sy baas
Jy het die perd nou dik litte gery.(jy het dit oordoen)
Kla soos 'n tannie met 'n nat broek op 'n kerkbazaar (Gloudina)

Ander plein afrikaanse sinne (oorspronklik)
Eendag lag jy en ander dag kak jy.
Daai ou praat hier en slaan daar. (Mafia)
Ek sal jou opvreet vir brekfis.
Moet nie jou tiete vir my uithang nie. (moet my nie verlei nie) {J.A
Potgieter}

--
Mafuta Sefebe
Re: Jy is die Adder aan my boesem. [boodskap #13589 is 'n antwoord op boodskap #13588] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Mafuta Sefebe" writes:

> Pluk 'n lat vir jou eie gat.

A my ou vet ding, nou praat jy.

> Waar die hart van vol is loop die hart van oor.

Is dit nie "waar die hart van vol is,
loop die mond van oor?

> tong in die kuus(of wat ook al)

Ek dink nie jy moet "kuus" en "kies"
as dieselfde woord sien nie, ou Dikkerd.

> Al haar (gloudina) varkies is nie op hok.

Nee, hulle het in die apartheidsvarke
ingevaar.

> Hy het 'n klap van die windmeul weg.

Dis nou jy, ou Vetterd

> Pyn in die gat. (gloudina)
> Jy is my ligstaaltjie. (nie Gloudina nie)

Hoe lyk dit vir my jy het my op die
brein?

> Ek sal jou opvreet vir brekfis.
> Moet nie jou tiete vir my uithang nie. (moet my nie verlei nie) {J.A
> Potgieter}
>
>
>
> --
> Mafuta Sefebe
>
Re: Jy is die Adder aan my boesem. [boodskap #13590 is 'n antwoord op boodskap #13588] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Mafuta Sefebe heeft geschreven in bericht ...
> Wie in glashuise woon, moet nie klippe gooi nie.
> Die pot verwyt die ketel.
> Jy sal jou broek vinniger op 'n stok dra as wat jy dink.
> Moet nie 'n gegewe perd in die bek kyk nie.
> Pluk 'n lat vir jou eie gat.
> As die kat dik is , is die muis bitter.
> Kak en betaal is die wet van transvaal.
> Waar die hart van vol is loop die hart van oor.

Waar het hart van vol is loopt de MOND van over
> Elke skewe pot het 'n deksel
> Van bakboord na stuurboord
> tong in die kuus(of wat ook al)
> Al haar (gloudina) varkies is nie op hok.
> Hy het 'n klap van die windmeul weg.
> Jy kan nie God en Mammon dien nie.
> Jy moet jou gordel in trek
> Kla met 'n witbrood onder die arm.
> Pyn in die gat. (gloudina)
> Jy is my ligstaaltjie. (nie Gloudina nie)
> Pis en parafien..(die belasting wat die midde ooste betaal is pis en
> parafien)
> Van die os op die jas.
> Dit reën katte en honne.
> Ek ken 'n muishond aan sy reuk. (P.W.Botha...rubikon speech of daar rond)
> Gebore met 'n goue lepel in die mond.
> Gebore en getoë
> Soos water van 'n eend se rug
> Al dra 'n aap 'n goue ring bly hy steeds 'n lelike ding.
> Jy kan 'n perd tot by die water bring maan jy kan hom nie maak drink nie.
> Die appel val nie ver van die boom
> Wis die probleem uit met wortel en tak.
> Die Wortel van ale kwaad.
> Buig die boompie terwyl hy jonk is.
> Slim vang sy baas
> Jy het die perd nou dik litte gery.(jy het dit oordoen)
> Kla soos 'n tannie met 'n nat broek op 'n kerkbazaar (Gloudina)
>
> Ander plein afrikaanse sinne (oorspronklik)
> Eendag lag jy en ander dag kak jy.
> Daai ou praat hier en slaan daar. (Mafia)
> Ek sal jou opvreet vir brekfis.
> Moet nie jou tiete vir my uithang nie. (moet my nie verlei nie) {J.A
> Potgieter}
>
>
>
> --
> Mafuta Sefebe
>
>
Prachtig al die uitdrukkingen.
Arthur
Re: Jy is die Adder aan my boesem. [boodskap #13591 is 'n antwoord op boodskap #13588] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Louwrence Erasmus  is tans af-lyn  Louwrence Erasmus
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Ander plein afrikaanse sinne (oorspronklik)

Moenie die vark uit die ark ruk nie!
Moenie die dam onder die eend uit ruk nie!
Moenie die hoender se poephol ruk nie!
Vorige onderwerp: Gloudina - net 'n vuis in die broek
Volgende onderwerp: Jaarlikse aanmoediging: Idioomversameling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:23:52 MGT 2024