Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorfoon
oorfoon [boodskap #135826] Wo, 03 Maart 2021 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorfoon
Afbreking: oor•foon
Samestelling: oor + foon


Selfstandige naamwoord: oorfoon
Meervoud: oorfone
Verkleinwoord: oorfoontjie
Meervoud van verkleining: oorfoontjies

Betekenis:
• Luidspreker of gehoorstuk wat teenaan of naby aan die oor gehou word.

Gebruik:
• Ek gebruik draadlose oorfone by die werk sodat ek nie my kollegas pla as ek na musiek luister nie.

Afgelei:
• bluetooth-oorfoon

Vertaling:
Engels: earphone
Nederlands: oortelefoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolrok
Volgende onderwerp: plotrot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 23:09:45 MGT 2024