Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolrok
skoolrok [boodskap #135825] Wo, 03 Maart 2021 11:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolrok
Afbreking: skool•rok
Samestelling: skool + rok


Selfstandige naamwoord: skoolrok
Meervoud: skoolrokke
Verkleinwoord: skoolrokkie
Meervoud van verkleining: skoolrokkies

Betekenis:
• 'n Rok wat skool toe gedra word as deel van 'n meisie se skooluniform.

Gebruik:
• Wanneer 'n dogter met albei knieë op die grond staan, moet haar skoolrok se soom 6 cm (60 mm) van die grond af wees.

Hiperoniem:
• skoolklere

Vertaling:
Engels: school dress
Nederlands: schooljurk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: passievol
Volgende onderwerp: oorfoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:33:05 MGT 2024