Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » passievol
passievol [boodskap #135824] Wo, 03 Maart 2021 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
passievol
Afbreking: pas•sie•vol
Samestelling: passie + vol


Byvoeglike naamwoord: passievol
Vergrotende trap: passievoller
Oortreffende trap: passievolste
Attributief: passievolle
Partitief: passievols

Betekenis:
• Met baie passie.

Gebruik:
• Die kok is passievol oor kos en kan nie daaroor uitgepraat raak nie.

Sinoniem:
• besield
• ekstaties
• eufories
• gloeiend
• hartstogtelik
• intens
• lewenslustig
• liries
• temperamenteel
• vurig

Vertaling:
Engels: passionate
Nederlands: passievol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurlemoensap
Volgende onderwerp: skoolrok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:38:54 MGT 2024