Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driekuns
driekuns [boodskap #135794] So, 28 Februarie 2021 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
driekuns
Afbreking: drie•kuns
Samestelling: drie + kuns


Selfstandige naamwoord: driekuns
Meervoud: driekunste

Betekenis:
• 'n Prestasie wat drie keer agtereenvolgens (of kort op mekaar) behaal is.

Gebruik:
• Die rugbyspeler het en 'n driekuns van drieë gedruk en boonop met drie doelskoppe geslaag.

Vertaling:
Engels: hat-trick
Nederlands: hattrick

Nota:
• Oorspronklik 'n krieketterm met die betekenis om drie paaltjies met drie balle na mekaar te neem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansteeklik
Volgende onderwerp: kamermuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 05:12:41 MGT 2024