Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klippe
klippe [boodskap #135508] Ma, 25 Januarie 2021 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19003
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Klippe op die grond.
Klippe op die grond.
klippe
Afbreking: klip•pe


Selfstandige naamwoord: klip
Meervoud: klippe
Verkleinwoord: klippie
Meervoud van verkleining: klippies

Betekenis:
• Meervoud van klip; meer as een klip.

Gebruik:
• Ten minste 30 betogers is beseer toe hulle met klippe bestook is.

Spreekwoord:
• Stadig oor die klippe. [Versigtig; moenie oordryf nie.]
• Die tyd se stroompie spoel die klippe glad. [Met verloop van tyd verdwyn die onaangenaamheid.]
• Wie in 'n glashuis woon, moenie met klippe gooi nie. [Moenie ander veroordeel oor foute waaraan jyself ly nie.]

Vertaling:
Engels: stones, pebbles, rocks, boulders
Nederlands: stenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkoms
Volgende onderwerp: husse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 11:00:11 MGT 2024