Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vingernael
vingernael [boodskap #135279] Wo, 06 Januarie 2021 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vingernaels.
Vingernaels.
vingernael
Afbreking: vin•ger•na•el
Samestelling: vinger + nael


Selfstandige naamwoord: vingernael
Meervoud: vingernaels
Verkleinwoord: vingernaeltjie
Meervoud van verkleining: vingernaeltjies

Betekenis:
• Harde stukkie keratien aan die einde van 'n vinger.

Gebruik:
• Die middelvinger se nael groei die vinnigste en die duim se vingernael die stadigste.

Antoniem:
• toonnael

Vertaling:
Engels: fingernail
Nederlands: vingernagel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vislyn
Volgende onderwerp: toonnael
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:09:04 MGT 2024